Saturday, 21 May 2011
DIE EINDE VAN DIE AARDE //// THE END OF THE WORLD
I am not English but I will try to put some of my thoughts in English.
In the world there are as many thoughts about the end of the world as there are people who think about this. Today, according to a certain mr. Johannes, 21 May 2011, will be the last day of the world. For someone to publish this, he must be very certain about his words. I will be the last man to say that this will not happen. But I am also very certain that the time is not today. For sure!! It was good to see and hear all that was said and published. Just for the simple reason that now a lot of people talk and THINK about this very wonderful thing that IS going to happen. For Christians it is suppose to be the ultimate longing. But for the "world" it is something to make a joke! It is so sad that there are so many many people that does not feel and believe that the coming of Christ is going to happen. perhaps today - perhaps not today. somewhere in the future -
Please World listen and give some attention to this!!
Bye

Sunday, 15 May 2011
Nog 'n Stukkie uit die Houtkop!!
Vir baie jare is dit my skuilnaam!! " Die Houtkop" Vir eers vir die wat Afrikaans kan lees; waardeer en verstaan. My belangstelling: Houtwerk en Goeie Humoristiese Afrikaans.; Bybel en geloofsake! en Musiek!
Ek kan myself aanmatig as 'n Meester Kabinetmaker! Met oor die 40 jaar se ondervinding in restourasie en maak van eersteklas houtwerk.
Ek woon in die Vrystaat - baie na aan die middel - in die mooi dorpie: Ventersburg.
Verstaan nog nie mooi hoe daar meer mense na die webblaai gaan kyk nie. Tog geniet ek die skryf op die Webtuiste. Bietjie nuus uit Ventersburg. Vir die eerste keer vandat ek hier woon. Het dit so baie gereen dat die dam - Allemanskraaldam - nou oorloop, vanaf die 16de Desember 2010, dit loop vandag steeds oor. Dis 'n heerlike gesig om die rivier so te sien loop. Vir ons wat nie so baie water gewoond is nie. Lyk ook Ventersburg totaal anders. Die grond agter in my erf is so nat dat daar oral mos groei. Dis ongelooflik hoe groen dit die afgelope tyd in ons dorpie is.
Tog het die baie water ook sy nadele. Elke klein gaatjie op die paaie wat water kry word sommer gou-gou 'n donga. Veral omdat daar so baie Departemente is die Vrystaat se regering is wat nie hulle werk doen nie. Dis veral die "Grootkopppe" in die departemente wat nalaat om toe te sien dat werk gedoen moet word. Veral die paaie departement versuim skandelik om hulle werk te doen. Gaan my verstand te bowe. Maar ek weet daar sal weer die een en ander hofsake kom voor die paaie herstel sal word. Die reen het dit net baie vererger. Die pad tussen Ventersburg en Senekal het die afgelope week seker 'n tiental bande geƫis. Amper ook een van my nuwe bande. Dis die allergrootste gate in die paaie. Skandelik vir die minister van paaie.
Wens daar was 'n plek waar mens die versuim van pligte van die regerende departemente met meer sukses kon aanmeld. Ongelukkig werk selfs die "klagtedepartement" ook nie meer nie. Jy kan byne enige plek in die Vrystaat besoek en daar sal die agterblewe werke duidelik tot die oog se lens kom. Kan nie verstaan dat agteruitgang nie raakgesien en aangespreek kan word deur die mense nie. Skandalig is die woord.
Selfs die inligting op die Webblaaie in die Vrystaat is tot sover as 6 jaar agter.
Baie groete!!!

Subscribe to:
Comments (Atom)