Wonder of hier 'n foto kan in?
Lyk tog moontlik. Hierdie is een van my nuwe ontwerpe. Vir die baie keer as die krag afgaan. Ek het sommer 'n hele paar hiervan in my huis opgesit. Ware lengte soos 'n kers.
Dit is een van die mooiste kombuise wat ek gebou het. Is gemaak van Soliede Kiaat hout. net loodglasvenstertjies.
Ek baie trots op hierdie kombuis.

Dis vreeslik mooi! Sit fotos van baba stoeltjies ook op..wil my skoonma wys ;)
ReplyDeletexxxxx