Laas was ek nog nie oupa nie!! Nou vanaf die 13de Februarie - is ek nou 'n Oupa. Wat 'n wonder gedagte. Net so dankbaar bly dat die kleine Wondermeisietjie gesond en so pragtig is. Leja Joey is haar naam. Was 'n redelike lang proses om haar op die aarde te kry. Verstaan van begin tot einde oor die 14 uur.
Hierdie jaar het ook ander dingetjies opgelewer. Ek het weer begin met Bybelstudie - Titus is die boek waarmee ons besig is. Het bietjie nagelees oor Kreta, wat
te oulik! welkom terug in de bewoonde wereld...nog 2 maande dan ontmoet oupa sy kleinkindjie!
ReplyDelete